Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The Mountains going South
 

Attachments

  • SAM_1962.JPG
    SAM_1962.JPG
    233.4 KB
  • SAM_1963.JPG
    SAM_1963.JPG
    201.1 KB
  • SAM_1959.JPG
    SAM_1959.JPG
    196.2 KB
Schalk my maat, jy leef nou darem ‘n droom leefstyl. Hoe lank is jy al weg? Kan jy nog Afrikaans verstaan? [emoji41][emoji12]

Dis pragtig om te sien hoe netjies,ordelik en beskaafd daai lande is. Ons kan maar net droom en dit deur jou oë ervaar.
 
The bike looks a bit loaded but apart from all my camping gear I carried 40 books which I was selling on the way to help finance the trip.
 

Attachments

  • SAM_1978.JPG
    SAM_1978.JPG
    228 KB
  • SAM_1982.JPG
    SAM_1982.JPG
    244.9 KB
  • SAM_1981.JPG
    SAM_1981.JPG
    268 KB
The road ends here until mid summer when they open it after the snow has melted. The frozen lake on top.
 

Attachments

  • SAM_1987.JPG
    SAM_1987.JPG
    275.1 KB
  • SAM_1988.JPG
    SAM_1988.JPG
    239.1 KB
  • SAM_1989.JPG
    SAM_1989.JPG
    231.6 KB
Dorsland said:
Schalk my maat, jy leef nou darem ‘n droom leefstyl. Hoe lank is jy al weg? Kan jy nog Afrikaans verstaan? [emoji41][emoji12]

Dis pragtig om te sien hoe netjies,ordelik en beskaafd daai lande is. Ons kan maar net droom en dit deur jou oë ervaar.
Hi Johan Ek was 3 maande weg agv van die Visa maar het 18 000 km in 10 weke gery. Ja daar is absoluut disipline in al die Europese lande. Alles is skoon en die mense respekteer mekaar. Ja ek het baie Afrikaans in Holland gepraat en hulle het gesê as ek nog 'n week langer gebly het sou ek vlot Hollands praat.
 
Dankie vir die moeite wat jy doen om hier te deel. :thumleft:
Dit is darem mooi wêreld wat jy daar beleef.
Jammer dat dit so duur is.
Wat kos die kamp daar?
 
Oubones said:
Dankie vir die moeite wat jy doen om hier te deel. :thumleft:
Dit is darem mooi wêreld wat jy daar beleef.
Jammer dat dit so duur is.
Wat kos die kamp daar?
Hi Outbones die een was so R 200 vir die aand en R 15 vir die stort. Die een in Bern was 'n bietjie duurder.
 
mens maar dis mooi! So skoon mens voel sommer 'koel asem' as jy daai fotos kyk!  :)
 
Tom van Brits said:
mens maar dis mooi! So skoon mens voel sommer 'koel asem' as jy daai fotos kyk!  :)

Hi Tom ja Switzerland en die meeste Europese lande is skoon skoon en pragtig. Nog baie RR wat kom, die is maar net die begin.
 
Dankie Schalk! Lekker report!

( Dit lees ooknogal maklik en lekker soos jy dit nou post met foto en stukkie geskryf)
 
Top