Macassar this Sunday (29th)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AlbieK

Pack Dog
Joined
Apr 13, 2012
Messages
153
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek en The O en n paar non-wilddog's is lus om hierdie sondag in Macassar te gan speel, ek ken nie die plek so goed nie maar weet hoe om in die bowl uit te kom en waar die truck stop is. Ons gan met die DS bikes maar plastics is welkom  :thumleft: so lank ek ook n go op een kry :mwink:

Is van die ou manne lus om saam te kom? Ons gan in die oggend  want The O moet al vroeg tureg keer maar ek gan om langer te bly.

:ricky:
 
Top