Maddy & the Little Tart's SYMplistic rides & general banter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
No pics, it never happened 🤦
It happened :sneaky:

20231006_111807.jpg
 
Is that 'n Vrystaat pancake? In my world pancakes are round.
Daai pannekoek is so rond soos Hennenman Sekonder se rugbyveld.
Ek sal weet, het daar rugby gespeel.
HARDE mense daai - Jissis.😣😣
Hulle speel met spanners en Gunston in hulle sakke
Maar SERIOUS - harre harre manne daai gewees.
Ken fokkol van rugby maar hulle kan bliksem.
En dis 'n Catch 22 - hoe verder jy wen hoe meer word jy gebliksem.
 
Top