MAGRIETA PRINSLOOPAD WC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
arno said:
Lekker fotos mark.
Ek het al honderde indien nie duisende kilos op daai pad gedoen met my mtb. Ry dikwels 2 tot 3 ure daar sonder n enkele mens of voertuig te sien.
By daai hek waar jy die doughnuts gegooi het kan mens links draai ( met die boer se toestemming ) en dan kom jy op die Weltevrede pad uit.
Dis paradys paaie daai !
Nee dit was nie ek wat die doughnut gegooi het nie dit was die boer se seun... :ricky:
 
Crossed-up said:
I feel a PA weekend coming up!
Allready planned a trip there one farmer got a spot there by the river where we can go camp under the trees  he said  he will bring wood and anything we need...
 
Crossed-up said:
I feel a PA weekend coming up!
[/quot
there are another secret rd...
up the river  :ricky:
about 2km before the dam on you left... not the  first turn left go to the dam and come back then you will see it turns into a 2 spoor to the inloop of the dam looks like a Oasis there  :ricky:
 

Attachments

  • 13843560980497.jpg
    13843560980497.jpg
    393.2 KB
  • 13843561095398.jpg
    13843561095398.jpg
    411.6 KB
  • 13843560894436.jpg
    13843560894436.jpg
    404.9 KB
:ricky:
 

Attachments

  • 13843560206178.jpg
    13843560206178.jpg
    339.9 KB
  • 13843560281299.jpg
    13843560281299.jpg
    314.6 KB
  • 13843560357320.jpg
    13843560357320.jpg
    372.6 KB
  • 13843560451541.jpg
    13843560451541.jpg
    369.2 KB
:ricky:
 

Attachments

  • 13843560775945.jpg
    13843560775945.jpg
    277 KB
  • 13843560530482.jpg
    13843560530482.jpg
    355.7 KB
  • 13843560682744.jpg
    13843560682744.jpg
    335.9 KB
  • 13843560606493.jpg
    13843560606493.jpg
    321.2 KB
  • 13843560530482.jpg
    13843560530482.jpg
    355.7 KB
:ricky:
Break down
Bike cuts out...
Problem is always where the last guy worked on the bike!
We had the battery replaced in Oudtshoorn on our way to Prince Albert...
 

Attachments

  • 13843561236779.jpg
    13843561236779.jpg
    188.4 KB
  • 13843561368911.jpg
    13843561368911.jpg
    408.1 KB
  • 13843561466262.jpg
    13843561466262.jpg
    414.6 KB
  • 13843561627343.jpg
    13843561627343.jpg
    330.3 KB
Mods...
They say the Bmw gear lever is to strong it will break the shaft off  by the engine...
So i put on a YZ 250 or was it a YZ 450 gear lever on
It bend but i could bend it back in shape again...

Klaarstroom no petrol!
The owners need to replace the tanks R75000 plus...
Pls stop there they got rooms to let and camping with a swimming pool really nice at the back...
 

Attachments

  • 13843561951155.jpg
    13843561951155.jpg
    361.8 KB
  • 13843562064316.jpg
    13843562064316.jpg
    295.9 KB
  • 13843562149397.jpg
    13843562149397.jpg
    201.7 KB
gastank said:
Wees maar versigtig vir die volstruise!
Ai
:-[
Arme steenbokkie het 60 km per h langs my gehardloop toe hardloop hy in die draad was....
Been gebreek ek het hom toe dorp toe gevat na mense wat da bly hoop hy kom reg...
 

Attachments

  • 2013-11-13 09.53.00-1.jpg
    2013-11-13 09.53.00-1.jpg
    149.2 KB
WONDERFUL RIDE REPORT GREAT PHOTO,S SORRY ABOUT THE BUCK THEY SEEM TO HAVE A HABIT OF APPEARING FROM NOWHERE AND THEN RUN INTO THE FENCE        GREAT PITY 
 
:thumleft:

Looks like a perfect place for the soul to rest. I could imagine spending a few days just chilling there.

Is fishing allowed in the dam?

Cheers for the pics.
 
My swambo gaan op fotografie kursus na Prince Albert in Mei 2014.
So wat doen jy as die geleentheid kom.? Jy organise v jouself 'n trip in daai omgewing.

Ek sien daar is ook 'n pad suid van die Magrietprinsloo pad wat parrallel loop met Magriet se pad.  Lyk of dit doodloop naby die gamka rivier, maar lyk ook of daar wel 'n kleiner paadjie is wat noord draai en dan by die Magrietpad uitkom.
As dit so is, vorm daai 2 paaie 'n loop vanaf Prince Albert?

My plan is om na Laingsburg te ry verby die floriskraaldam en dan suid na seweweekspoortpas. Watter pad sou jy aanbeveel vanaf Prince Albert na Laingsburg? ( Magriet, of die een suid van Magriet?)

Dankie v jou rr, die fotos maak my nie kan wag vir Mei 2014 nie. (kan  nie verstaan hoekom wens ons die tyd so om nie, nog nie eers uit 2013 nie)
 
By wie doen sy die kursus ?
As dit by Louis Botha is hy is my broer.
Ja die paaie vorm n loop maar die verbindingspad loop oor privaat eiendom.
Ek doen die loop met my mtb maar het die boer se toestemming . Die hek by Magrieta Prinsloopad is gesluit maar ek kan my mtb oortel.
Geniet .
 
arno said:
By wie doen sy die kursus ?
As dit by Louis Botha is hy is my broer.
Ja die paaie vorm n loop maar die verbindingspad loop oor privaat eiendom.
Ek doen die loop met my mtb maar het die boer se toestemming . Die hek by Magrieta Prinsloopad is gesluit maar ek kan my mtb oortel.
Geniet .


Yes Arno, sy doen die kursus by Louis van 15 tot 18 Mei.

Moet ek dan die Magriet Prinsloo pad vat en nie die een wat suid loop nie, sal nie my dakar kan optel oor die hek nie. Sorry Mark hi-jack net so bietjie, nie te veel ni
Thanx
 
Nicobie hier is vrek lekker grondpaaie om te ry.
Pm my bietjie nader aan Mei en ek kan vir jou paar wenke gee .
 
Top