Matte vir my "man-cave"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

boere

Race Dog
Joined
Jun 23, 2009
Messages
3,439
Reaction score
252
Location
Western Cape
Bike
Honda XL1000V Varadero
Hi Gents en Gento's :pot:

Soos julle weet het ek vir my 'n paar 50cc motorfietsies aangeskaf om my mee besig te hou.

Ek soek enige ou los matte om op die vloer te sit waar die motorfietse staan. So 60 vierkant meter.

So as daar enige hond ind ie houtvloer bedryf is sal dit lekekr werk aangesien baie mense hulle ou matte vervang met houtvloere.

Dankie
 
Top