Mosselbaai na die Kaap advies asb...........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Voetpomp

Pack Dog
Joined
Jul 4, 2011
Messages
300
Reaction score
0
Location
MOSSEL BAY
Bike
BMW R1200GS
Beplan om die komende week na my meisie te gaan vanaf Mosselbaai na die Kaap. Wil met die fiets ry en soveel grondpad / senic roete ry as moontlik. Enige advies??
Ek is al gatvol vir die N2 tot in die Kaap en die N2 Ashton/N1 roete. Dis maar die roete wat ek gewoondlik ry.
 
Top