Dankie ST was lekker trip. Gaaf om ons land deur jou lens te sien.


Ook nie te ver van huis nie, kan vroeg wegtrek dan 2 uur die middag daar wees. Die N1 / N6 is baie mooi tot daar. Het klaar n roete wat suid gaan van Lady Grey wat ek volgende maand sal gaan doenDankie ST was lekker trip. Gaaf om ons land deur jou lens te sien.![]()
![]()
Kon jy hom toe doen voor die KLR verkoop is?Ook nie te ver van huis nie, kan vroeg wegtrek dan 2 uur die middag daar wees. Die N1 / N6 is baie mooi tot daar. Het klaar n roete wat suid gaan van Lady Grey wat ek volgende maand sal gaan doen
Nee en die grootste spyt ek moet volgende week weer Aliwal Noord toe vir werkKon jy hom toe doen voor die KLR verkoop is?
@sidetrackNee en die grootste spyt ek moet volgende week weer Aliwal Noord toe vir werkEendag
Kom haal die XR400 @sidetrackNee en die grootste spyt ek moet volgende week weer Aliwal Noord toe vir werkEendag
Ek het laas teer tot by Lady Grey gery (van GP af). Daar is defnitief grond opsies maar ek het dit nie op my tracks nie, sal moet plot.@sidetrack
Ek kort dringend advise, Bloem tot Gariep
En Gariep tot Lady Grey
Is daar gravel, en/of teer?
Vat my langer om by jou uit te kom as by Lady GreyKom haal die XR400 @sidetrack