TechnomadicJim
Pack Dog
- Joined
- Sep 20, 2013
- Messages
- 133
- Reaction score
- 9
- Bike
- AJS (all models)
Nice One!
Mev Vis Arend said:Fantasties, Hando.
Ek dood natuurlik 10 dode as ek 'n padda in my skoen kry.![]()
![]()
Het jy gesien hoe kyk daai een vir jou?
![]()
![]()
Ek het die anderdag op die forum gelees van iemand wat saans ou sykous oor hulle boots trek. Ek sal dit beslis van nouaf doen.
Jy het niks om oor te bekommer jy het die regte fiets .DikZol said:Ek het heerlik gelees dankie! Ek wens ek het die confidence en competency gehad om meganiese probleme te kan uitsorteer op die pad. Dis my grootste worry op trips, veral as ek alleen ry.
Ek dink dis tyd dat ek my vrou die Baviaans gaan wys!
DikZol said:Ek het heerlik gelees dankie! Ek wens ek het die confidence en competency gehad om meganiese probleme te kan uitsorteer op die pad. Dis my grootste worry op trips, veral as ek alleen ry.
Ek dink dis tyd dat ek my vrou die Baviaans gaan wys!