My Rebel ride - shortest RR ever

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Draad said:
Wow Subie met daai distansie wat jy deur die lug gevlieg het kan jy maar seker jou "wings" kry  :biggrin:

Bly jy is OK en herstel vining Boet  :thumleft:

Dankie Draad. Ly so n bietjie aan seer ribbes  :imaposer:
 
Woohoo! Gaan vandag my parte optel by Linex  :thumleft:
 
Jees bad luck - het so een verlede jaar oppas Eco toe gehad .... hoop die ribbes voel gou beter  :laughing4:
 
Sorry ou Subie
Wou gehad het jy moes ons die woestyn inlei man.
Ek was so 20 kilo's voor jou toe hulle my inry en omdraai
Bly jy is OK man! :thumleft:
 
Subie - as die bike reg is, ry gou Molopo lodge toe om my speaker te gaan soek man >:D :biggrin:
 
Orangeswifty said:
Sorry ou Subie
Wou gehad het jy moes ons die woestyn inlei man.
Ek was so 20 kilo's voor jou toe hulle my inry en omdraai
Bly jy is OK man! :thumleft:

So dit is jou skuld :pot: Jy maak te veel stof met daai SE. :mad:
 
Orangeswifty said:
Sorry ou Subie
Wou gehad het jy moes ons die woestyn inlei man.
Ek was so 20 kilo's voor jou toe hulle my inry en omdraai
Bly jy is OK man! :thumleft:

:thumleft:
Weet nou nie van die woestyn "inlei" nie maar het uitgesien om  van hierdie paaie vir die eerste keer met rymaats te ry aangesien ek maar altyd alleen op hulle gery het.
Dink die oomblik was net te groot vir my  :spitcoffee:
 
spoedvark said:
Wat kos so 'n val? Parte gewys?

Ek en XT het verbasend lig daarvan afgekom.
Front fender          R1000
Waterpump cover  R400 (deur crashbar gebreek)
Right mirror          R500
Antifreeze             R250
Dan natuurlik het die XT so n paar skrape by. Moet nog crashbars  en rear footbrake regbuig.
Verder niks en die bike het hard geval.
 
Get better Subie - good luck.
I can identify with the mind blank after the fall. It is quite weird how the body's coping mechanisms react to a "violent" incident like that. I had a similar experience with assistance (from a cage driving stranger, nogal) after a crash . . . quite humbling and very re-assuring. Good on the okes who helped!!!  :thumleft:
 
subie said:
Very embarrassing to write this but my Rebel ride lasted only 20km on dirt road  after worst rookie move I ever pulled.
My blood was up and I wanted to "ride" not cruise. Two okes in front of me was going 90 - 100 and maybe 110 km/h.
Heavy dust but I stayed in the dust cloud mostly hoping for a gap to overtake them and run at a more enjoyable 120-130 maybe.

Lees ek reg of was jou plan om twee van daai oranje SE monsters verby te vat  as dit jou plan was moet ek persoonlik se dit was n kak plan imagine jy het voor hulle daai gat geslaan dan sou jy teen seker n 140+ moes ry  en dit sou beteken dat jy amper verder sou val op die grond as wat jy gery het nee my chom tap af en ry stadiger kom ons enjoy eerder die scenery.My chom coen se altyd vir my rather a live cunt than a dead hero.
Bly jy is ok laat weet maar as jou fiets reg is dan gaan soek ons kilroy se speaker.
 
Subs: kak vraag seker, maar was Smokes dalk agter jou?
Probeer net 'n trend vastel....
 
Master Beerkie said:
Subs: kak vraag seker, maar was Smokes dalk agter jou?
Probeer net 'n trend vastel....

Hoekom het smokes jou laat  wobble  :spitcoffee:
Ek het toe net by die ouens ingeval paar minute voor dit maar dink Smokes was voor erens saam met Swifty. Ken eintlik net vir Swifty,Kierrie en Minxy.
 
subie said:
boss freddy said:
subie said:
Very embarrassing to write this but my Rebel ride lasted only 20km on dirt road  after worst rookie move I ever pulled.
My blood was up and I wanted to "ride" not cruise. Two okes in front of me was going 90 - 100 and maybe 110 km/h.
Heavy dust but I stayed in the dust cloud mostly hoping for a gap to overtake them and run at a more enjoyable 120-130 maybe.

Lees ek reg of was jou plan om twee van daai oranje SE monsters verby te vat  as dit jou plan was moet ek persoonlik se dit was n kak plan imagine jy het voor hulle daai gat geslaan dan sou jy teen seker n 140+ moes ry  en dit sou beteken dat jy amper verder sou val op die grond as wat jy gery het nee my chom tap af en ry stadiger kom ons enjoy eerder die scenery.My chom coen se altyd vir my rather a live twasshole than a dead hero.
Bly jy is ok laat weet maar as jou fiets reg is dan gaan soek ons kilroy se speaker.

Nee tjom jy lees sommer kak en jou afleiding van wat jy nie gelees het nie is nog swakker  :patch:
 
subie said:
Master Beerkie said:
Subs: kak vraag seker, maar was Smokes dalk agter jou?
Probeer net 'n trend vastel....

Hoekom het smokes jou laat  wobble   :spitcoffee:
Ek het toe net by die ouens ingeval paar minute voor dit maar dink Smokes was voor erens saam met Swifty. Ken eintlik net vir Swifty,Kierrie en Minxy.

FI: Op ons droogtehulp Rebel run het, as ek reg onthou, 3 dogs voor hom getiep (Boere!, Swifty en ?Anorexia?)  ;D
 
:spitcoffee:
Nee die keer was hy onskuldig  O0
 
Top