Newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morras

Pack Dog
Joined
Jan 9, 2013
Messages
110
Reaction score
0
Location
Rustenburg
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Middag almal !

Ek speel al so n rukkie op die site rond maar het myself nog nie voorgestel nie ....

Ek is die trotse eienaar vsn n 2009 Klr 650 - het hom in Desember eers gekry.

Het jare terug n Z1100 gery en toe vir meer as 10 jaar nie op n fiets geklim nie.

Hoe meer ek ry hoe lekkerder !!!! Kan amper se ek is verslaaf !!! :biggrin:

Ek bly in Rustenburg en behoort ook aan die klrcaln - klomp naais mense - net soos die ouens op die site  ;D

Lekker dag aan almal en vielig wees .....
 

Latest posts

Top