No more M2R jackets- Wat nou?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
A

Anderdag

Guest
Ek het nou al 'n hele paar posts gelees wat sê dat die M2R baadjies die beste deal is vir DS, maar geen bike-winkel wat ek gebel het het voorraad nie. Blykbaar ge-discontinue. Ek soek een wat 70% warm weer gefokus is, as daar ooit so iets bestaan. Ek gee nie om om bietjie meer te betaal vir kwaliteit nie. Ek kan 'n Frank Thomas Extreme Tour Ti kry vir 'n goeie prys.

Ek gaan môre Pta toe en wil dan een koop. Dankie
 

Latest posts

Top