Nuvi 200 fitment

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Hoe kan ek die Nuvi fit op 'n R 1200GS.
Ja ek weet dis nie bedoel vir die  bike nie en ook nie waterdig nie.

Enige idees.

Ek sien Bikegear het 'n paar opsies.
Werk dit?
 
Top