Nuwe helmet..............Post n pic van jou volgende helmet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
3,008
Reaction score
17
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Aangesien ek nou so op die helmet topics is. Hoe weet n ou wanneer om jou helmet te vervang?
Jy kan tog nie wag tot die ding kraak of iets nie.

Post sommer n pic van jou volgende een
 

Latest posts

Top