Nuwe Lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
D

Danie Els

Guest
:peepwall:Ek kan nie glo ek het nooit van die klomp gehoor nie. Ek is Danie Els en ek woon in Heiodelberg Gauteng. Nie veel opwindende bike uitstappies daar nie. Ek en vroulief sal graag meer met hierdie cool groep te doen wil he en miskien van die trippies saam doen. Ons was nou al vir 'n slag saam met vriende Katse dam toe, en ek moet bieg, die 1200 GS het hom goed gedra soontoe en terug en nog Steeds......... verder saal ons maar die perd en ry gereeld ver paaie soos Cradock toe en terug.
 

Latest posts

Top