WP
Race Dog
Ek het die naweek saam Mark en Judy gery en ons het so lekker gery ek het sommer die sole van my boots afgery... :ricky: So met ander woorde sit ek nou met 'n regterboot sonder 'n sool en 'n linkerboot wat se sool afval so ek moet hom ductape... atch:
Die boots self makeer nie veel nie en al die clips en alles werk nog so dit is 'n waste in my oe om R2000+ te gaan betaal vir nuwe boots. :deal:
Weet enigeiemand waarheen kan ek die boots van om ordentlike nuwe sole op te sit?
Enige hulp sal waardeer word, ek is in die Pretoria area.