My helmet was buite by die mfiets en die hele binnekant het nat gereën.
Met geen son beskikbaar om dit droog te bak, het iemand hier my die idee gegee om die helmet bo-op die kantoor se barista masjien neer te sit.
Twee ure later was die helmet droog, en 'n grapjas hier het ook sy bydrae gelewer . . . .