Opsoek na lekker kampplekke.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ThysBasson

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
965
Reaction score
0
Location
Zeerust - North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek en my laaitie wil die naweek van 3-5 Junie bietjie met die fiets gaan kamp. Ek soek 'n lekker plek naby Hartebeespoortdam.

Weet julle dalk van 'n plek.

Kontak info asb.
 
Top