Opsoek na...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
miskien kan iemand help.
ek het die dual Sena bike-2-bike sisteem gekoop. ek is opsoek na een van die "plaatjies" wat 'n mens kan plak teen die helmet om die unit vas te sit mee. ek het my een unit (stick on plaatjie van plastiek gemaak) "verwoes" en dis die enigste manier om die ding vas te sit teen my helmet.
 
Top