Ou Helshoogte Pas en Ou Outeniqua Pas?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Is daar so iets?  Of is dit net die geteerde een Helshoogte Pas wat ons Kapenaars ken wat mens kan gebruik?

Ek sal ook graag wil weet of daar 'n grondpad Outeniqua Pas is wat nie meer in gebruik is nie.   (Dit mag dalk 'n ander naam he)  


Ta
 
Top