Paarl na Stilbaai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
OK kerels, die dag het aangebreek. Vandag is dit my en Valentino se eerste trip.
Gister alles reg gekry nou net vir in die pad spring en ry.
Het nie n vaste roete nie maar weet watter plekke ek wil aanry so , sal maar net ry tot ek daar kom.

Voel omtrent vanoggend soos voor a Race, maag nie lekker en kon al van vroeg oggend af nie meer slaap nie, te opgewonne.

Sal n paar prentjies gooi as ek terug is.

Groete
:ricky:
 

Latest posts

Top