Paddock Stand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
380
Reaction score
3
Bike
KTM 950 Adventure S
Jis Ja !!

Ek wil vir my n paddock stand  bou vir die 950. Wil net graag weet of die die 2 "nuts" agter op die swing arm die gewig van die fiets sal kan dra. Weet dat ek die dra pint van die gewig so na as moontlik aan die frame moet hou, maar wil net 100% seker maak.En as daar een van julle is om dalk vir my n foto te stuur van hoe julle "bobbin" lyk wat daar in skroef !! 
 
Top