Pit bike sage

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MRK Miller

Pack Dog
Joined
Feb 24, 2014
Messages
419
Reaction score
0
Location
Springs
Bike
Kawasaki KLR 650
pitbike sage
Hoe sal n mense dit nou beskryf. Kan amper sê die God wat ons aanbid is darm soms wreed, ver al teenoor die wat nou regtig sonder Hom n toetale blaps is en Hy is vasbeslote om jou geduld te leer, maar Hy kom altyd aan die einde deur. Sukkel nou al seker die laaste Ses maande met met jongste se pitbike. Vandat my oudste seeen vriend methom deur water gery het wou hy net nie weer loop,soos hy geloop het nie. Na ons nou al die vonkprop vervang het en uitgeblaas het, ingestuur vir regmaak, die karburator seker nou al ... baie oopgemaak het, n nuwe woorde boek begin het, nuwe cdi opgesit het en die COIL vervang het, dink ek gister, laat ek weer probeer. Stel die valve gaps sit head terug, stel valvetiming vir die soveelste keer, sit vonkprop in en vergasser. Draai kraantjie oop en sien brandstof loop in. Ok tyd om te skop. Amper vat hy maarsoos al die ander kere skop ek tot alby my bene lam is. Dan het ek nog verkoue ook. Terwyl water drink en rus dink ek, dalk is petrol oud. Tap dit uit en tap nuwe in. Selle storie. Haal vonkprop uit en kyk vir vonk maar dis maar n swak vonk. Teneergedruk gaan sit ek weer op my krat, kop in my hande. Nou dink ek. Gaan op die clan raad vra. Toe kom die gedagte by my op. Net om uit te klaar, ek kannie sêek het al ooit gehad dat die Here na my toe kom en sê maak so of maak so. Kry net altyd so gedagte. "kyk na die drade". Wat die hel dink ek. Nou al deur al die ander goed. Het nie nou goed om flywheel af te trek nie, en al die vorige planne wat ek probeer het het nie gewerk nie. Baie opstroppelis begin ek toe maar die plastics afhaal en die brand stof tenk. Begin toe sommer so so in die drade krap, amper soos n kind wat sy gat gewip het vir sy pa want laasgenoemde dink mos hy weet beter. Toe sien ek iets in die drade. Die groed draad van die coil is by die swart en geel een in, en die swart en geel een is by die groen een in. Mmm dit kan nie leka reg wees nie. Hulle voel toe so half los ook. Riul hulle opgewonde om, maak seker hulle is mooi in, sit sommer net brandstof tank eers terug, draai kraantjie oop, maak my reg vir nog n eindlose skopsessie, en trap hom somme so halhartig. Skrik my boeglam toe hy rev, en die skroewe draaier lê doer amderkant. O ek moet throttle los. Daar staan hy en idle, asof hy nuut uit die fabriek kom. Nou kan my laaitie na al die maande se nag weer op sy eie fiets ry. Al want ek kan sê is DANKIE
 
Top