Planning a Ride Calendar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Is dit moontlik dat daar onder Planning a ride miskien 'n almanak of 'n lys gemaak kan word van trips wat beplan word en dit volgens datums kan geskied. Maak 'n lys vir elke provinsie. Dit gaan net maklikker wees as jy besluit om die naweek te wil gaan ry om vinnig iets te kry wat op daardie datum gebeur. Dit moet nie iets wees waar almal kan post nie, maar sit die link op.

Bv iets soos dit:
Datum
15-17 June 2012          2012 Whale rally                                    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=95419.0
29 June - 1 July            Loeries - Verneukpan trip                        https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=94918.0
29 June - 1 July            Mid year - Mid Tankwa - Mid night ride    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=98050.0

Wat dink die ander honde van die voorstel?
 
Top