potch - 23 Desember

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

pieterdp

Pack Dog
Joined
Apr 19, 2011
Messages
217
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
KTM 1190 Adventure
Ek weet dit is kort kennis, maar ek is lus om 'n draai te gaan ry en sal waarskynlik na middag-ete bietjie gaan kyk hoe lyk die voorgestelde roete vir die Potch-trip (of 'n gedeelte darvan)...

Enige iemand lus om my te join? PM of reply... (ek is gou op pad dorp toe maar sal later check of daar belangstelling is)  :thumleft:
 
Top