bomskok
Pack Dog
- Joined
- Jun 29, 2009
- Messages
- 435
- Reaction score
- 32
- Location
- East Hertfordshire, UK
- Bike
- Husqvarna (all models)
2009 GSA vanilla bike, standaard pyp, cat nie verwyder. Ek het die bike einde laasjaar November gekoop en het gekom met `n Power Commander V.
Help my bietjie asb. wat is die doel van `n PC op so `n stok standaard fiets? Dis bloedig warm en bedompig die afgelope 2 maande hier in Charlotte (sien gereeld 38), en ek sien die outjie se olie temp gaan bietjie op meer as gewoonlik. Wanneer dit gebeur begin die bike bietjie proes en vrek as jy stadig ry. Geen idee wat dit is nie maar net gewonder of die PC nie dalk n rol speel as die bike so warm word nie. Dalk het dit iets te doen met die mapping wat PC nie inreken nie. (my 'ignorance' wys...)
Ek is nie baie gepla oor die ding nie en wil dit eintlik net ontkoppel en uithaal. Met alles so standaard kan ek nie dink dat dit iets gaan nadelig verander nie?
wat meen die eksperts.