smithcorne
Pack Dog
- Joined
- Oct 20, 2009
- Messages
- 289
- Reaction score
- 1
- Location
- Louis Trichardt
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
HI Honne
Hoe maak mens as jy van OR Tambo wil vlieg, en nie jou bike op die Lughawe wil los nie? Ek wil Pta toe kom met die bike en die Gautrain ry tot by OR Tambo (Eks van Louis Trichardt) dan is ek vier dae in die Kaap en dan terugvlieg en weer ry met Trein tot in Pta. Wat doen ek met my bike? Ek wil hom nie daar park nie.... ???
skuus ek vra hier, weti waar om te vra nie...