quickie after work

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
M

martinetsebeth

Guest
100_0853.jpg

100_0857.jpg

100_0855.jpg

100_0867.jpg

100_0874.jpg

100_0878.jpg

100_0826.jpg

100_0881.jpg
 
Jou bliksem!!!! Jy was hier by my vanmiddag en jy nooi my nie eers saam nie. Nie eers te praat van die lekke braai nie.  :lamer: :patch:

Daai Karwyderskraal pad is altyd lekke om te ry. Ek sien die nuwe kamera werk goed!! :thumleft:
 
Die besluit was so vinnig, ek het nie eers geweet ek gaan nie
 
Who needs to write anything when you have pics like that!!  :biggrin:  :thumleft:

 
BullFrog said:
Julle 4kin' Capies maak my siek!!!!!

Ek is 'n Blou Bul van Pretoria af, en sal altyd blou bly
Woon en werk per geluk in Hermanus
0gewing baie mooi hier by ons
 
1200 GS said:
BullFrog said:
Julle 4kin' Capies maak my siek!!!!!

Ek is 'n Blou Bul van Pretoria af, en sal altyd blou bly
Woon en werk per geluk in Hermanus
0gewing baie mooi hier by ons

Ok, Julle 4'kin Blou Bulle wat in die Kaap bly maak my dan siek!!!!!

Bly BLOU!!!!!!!!!!!!!

Ek kom Februarie af vir my honeymoon daardie kant toe....... Ek op die 990 en die vrou op haar GS1200....
 
Baie mooi foto's :thumleft:

Hier in die Noordwes is nie sulke mooi plekke om gou na werk heen te ry nie. Ons oefen sommer om die "Potholes" mis te ry..... ;D  Hier is egter genoeg grondpaaie .... (voorheen teerpaaie) om op te ry en die mooi mielies en sonneblom te bekyk.

Geniet dit  :thumleft:
 
Top