RAAD BENODIG: koop mens 'n bike sonder papiere?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ramius

Race Dog
Joined
Mar 17, 2010
Messages
922
Reaction score
4
Location
Hermanus
Bike
BMW R1150GS
More manne

Ek het bietjie raad nodig van die ouens wat weet hoe werk die proses om 'n bike te koop wat nie papiere het nie.

Hoe registreer mens hom weer op die pad?
Wat kos dit?
Wat van uitstaande lisensie gelde?
Wat as dit 'n rebuild is? ('n ander bike se enjin ingebou in 'n onpaar raam)
Polisie implikasies?
Wat as hy in die buiteland geregistreerd is?

Ding is, ek wil vir my ou scrambler koop wat ek wil mooi maak en die rerige goeie deals is almal bikes wat "no papers" of "off road only" of "foreign papers" is..


Dankie baie!
PL



 

Latest posts

Top