Radiator lek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,507
Reaction score
154
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
So vanmore start ek gou vir Saagie om die battery te charge. En daar loop daar weer water teen die frame af. Ek haal maar toe die covers af. En soos daar gesê is, klippie tussen die frame, radiator en die covers. Paar kragwoorde later drain ek maar toe die coolant en begin losmaak.

Nou is die vraag, kans mens hulle laat re-core? En waar in Kaapfontein? As dit Brackenfell kan wees nog te beter. Want ek dink nuwe een by BMW kan ek seker n nuwe bike gaan koop.

Sent from my Galaxy Note using Tapatalk
 
Top