Rammelkoppas, Oubergpas, Tankwa, Gannagapas, Middelpos, Calvinia, Wuppertal, Eselbank, Sederberg Oasis, Katbakkiespas, Tankwa Padstal - by bakkie...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Leaving Bike X on Saturday morning then Ouberg, sutherland and then to merweville
Enjoy, be safe and give feedback... Difficult when you're driving a bakkie to judge how a bike will react in the same situation.
 
Gawe trip en mooi fotos!! 👏👍

Ek dink die Avis karretjies met buitelanders in wat shortcut vat oor die Tankwa na die sterrewag in Sutherland chop maar af op daai pad nou!!!🙈

😬
 
We spent some time in Matjiesfontein, and enjoyed a good Pinotage at Lord Milner...
Unfortunately the good old Piano player was off duty...
The place was also rather busy!
IMG20230427160024.jpg
IMG20230427160320.jpg
IMG20230427160612.jpg
IMG20230427160946.jpg
IMG20230427161409.jpg
IMG20230427164712_BURST000_COVER.jpg
IMG20230427165147.jpg
 
Gawe trip en mooi fotos!! 👏👍

Ek dink die Avis karretjies met buitelanders in wat shortcut vat oor die Tankwa na die sterrewag in Sutherland chop maar af op daai pad nou!!!🙈

😬
Neewat, ek dink die Avis karretjies gaan daar bly lê!
Vanaf Sutherland deur die Tankwa tot by Middelpos net 5 voertuie raakgeloop, en al 5 was "well rigged" 4x4's...
 
Die dag het laaank begin raak. Ons het besluit om tussen Laingsburg en Seweweekspoort na 'n selfsorg eenheid op 'n plaas te soek.
Maar helaas, alles was propvol!! Net tyd gemors. Eers die hele Kareebome deurgery, en toe in die donker nog by 'n paar ander plase in... Niks.
Nouja, toe sê ek maar "hou vas"!
9:30 pm toe stop ons voor die huis in George.

Ek verlang alreeds weer na dié wêreld vêr weg van gewoel en politiek...
IMG20230427165308.jpg
IMG20230427192416.jpg
IMG20230427195524.jpg
 
Lekker, dankie vir die inspirasie. Ek wil ook met die kar my vroutjie oor paar maande meer van daai wêreld gaan wys, spesefiek moordenaars karoo.

Ek het Januarie daai windplaas pad met die bike gery. Erg grof gewees maar op 'n lekker manier
 
Lekker, dankie vir die inspirasie. Ek wil ook met die kar my vroutjie oor paar maande meer van daai wêreld gaan wys, spesefiek moordenaars karoo.

Ek het Januarie daai windplaas pad met die bike gery. Erg grof gewees maar op 'n lekker manier
Ry Moordenaars Karoo op en Oukloof terug. Lekker loop. Laingsburg-M-Karoo-Sutherland-Rantepad-Frazerburg-Oukloof-Leeu-Gamka-Prins Albert-Swartbergpas.
 
Jislaaik
What a lekker route
This is like the 'best of' of the Western/Northern Cape



Wait...

Was it this Wednesday past ?

Like in the 26th ?

I may have been the 'lone biker on a 1200GS'

Is that your bakkie there at the back ?



1683113612358.png
 
Did some of that route in Feb. Awesome part of the world, probably my favourite piece of SA (y)
 
Top