Rhino rally .... my report !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Draad

Race Dog
Joined
Jul 15, 2009
Messages
3,802
Reaction score
109
Location
Durban
Bike
BMW R1200GS Adventure
By great demand from fellow bikers and friends I have to do this !!

Suddenly I decided to take the pig to a rally .... The Rhino !!

Left Durbs ... hit the mother of all storms and made it to Harrismith.

Then we had beer and more beer .... and some intelligent dudes reffed the kak out of their bikes for the whole weekend...( and through the night )

Very little sleep and if I can suggest something .............

Stick to offroad cruising ............

THE END
 
Draadkar dit is nou n kort en kragtige RR  :imaposer:
 
Love it. :laughing4:
 
The message is short and sweet and above all very clear.  Thanks
 
hehe - nice  :imaposer:
 
Thats why we dont bother going to rallies anymore, can think of much better ways of getting pissed off with people. :xxbah:

Cool report, am glad we didnt go.
 
at least you can say you were there.....got the shirt (shit) and now its out of your system :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Draadkar said:
By great demand from fellow bikers and friends I have to do this !!

Suddenly I decided to take the pig to a rally .... The Rhino !!

Left Durbs ... hit the mother of all storms and made it to Harrismith.

Then we had beer and more beer .... and some intelligent dudes reffed the kak out of their bikes for the whole weekend...( and through the night )

Very little sleep and if I can suggest something .............

Stick to offroad cruising ............

THE END

Beste fokken RR wat ek nog ooit gelees het :imaposer: :imaposer:
 
Varkin baie mense en believe it or not ek het die stripshow gemis...redelik piss off !!!

Die dudes op die Trial bikes het een moerse show opgesit ... moet se dit was frickkin cool !!!
 
Watte fok. Ek het die ou op die trial bike gesien maar waar was die strip show :dousing: :dousing:
 
pom17, daar was omtrent niks vir die oog nie!!!

Daai gerevvery het my mal gehad!!!

Saterdag het ons by die Platberg Klub gaan kuier saam die MOTH's, dit was lekker, Varkkop ge-eet en goed gekuier. Die wat Buks van Heerden onthou, hy was een of ander groot Kapelaan-Generaal-Stafsersant-majoor of iets in die SAW. Hom ook ontmoet.

Niks wet t-shirt kompetisie nie, fokol....

Maar, daai rallies is nie vir my nie. Gelukkig het ek knobblies op die Strom want daai kamp terrein was n modderbad. Die manne het links en regs om gebliksem Vrydag met daai superbikes. :imaposer:
 
LouisXander said:

Bliksem ek het n tyd by n modder gemors gesit en suip net om te sien hoe moer die manne om met die pad bikes :imaposer:

Ja die wat so ry en revv het ook die kak uit my iriteer. Een ou langs waar ons kamp geslaan het het heel aand so geraas ons kon nie kak praat om die vuur nie. Volgende oggend toe hy sy bike try start to is hy fuct. Hys op n bakkie daar weg. My dronkgat lag en wys finger kliphard :imaposer:

Sondag oggend ry ek die hele dorp plat en soek my bike. :lol8: Oja en ek het wragtig die girl wat op die bike gery en flash het ook gemis. Was besig om n pel van my onder die bakkie wakker te maak :imaposer:

Maar ja verder het ek verskriklik rond gesweef. Was my eerste rally. So het oral n bietjie saam almal gekuier. Op die ou end was dit moer lekker maar ek is net te bly dit is verby. Nog n dag en my gehee sou my permanent verlaat het :lol8:
 
Went to the Rhino in 2010. Best part of the rally was the trip from Cape Town to Harrismith and back.  :thumleft:
 
Top