• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Riding Jacket

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,513
Reaction score
122
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Baadjie is soos nuut, nie meer as een of tweekeer gedra nie, was my pa se baadjie gewees wat hy veronderstel was om te dra as hy op sy scooter gery het maar dit het nooit gebeur nie en hy het ook nie meer die scooter nie.

Op die foto lyk dit asof daar 'n ligte kol op die baadjie is maar dit is maar ek wat nie kan foto's neem nie, die baadjie is pik swart sonder enige kolle.

Baadjie is volledig saam met sy inner en is 'n size 46

Dink R600.00 is 'n bargain vir die baadjie.
 

Attachments

  • 2015-05-25 14.48.32.jpg
    2015-05-25 14.48.32.jpg
    84.9 KB · Views: 321
  • 2015-05-25 14.48.57.jpg
    2015-05-25 14.48.57.jpg
    71 KB · Views: 320
  • 2015-05-25 14.49.22.jpg
    2015-05-25 14.49.22.jpg
    77 KB · Views: 319
  • 2015-05-25 14.49.51.jpg
    2015-05-25 14.49.51.jpg
    72.5 KB · Views: 318
Top