Right Around Africa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
jorust said:
But...I am happy to report that I have managed to pull myself towards myself. I've built a bridge and got over it! 
Nee bliksem, I've come too far. I'll build myself a little raft and paddle my ass across to Algeria or Tunisia if I have to!!

So what I'm trying to say is: I am not coming home....just yet!!  :ricky:
When I arrive back in South Africa, it will be on my bike crossing the border at Komatiepoort ...SA flag held high!!!!  :headbang:

Mooi man!!

Give that girl a Bells  :deal:
 
Good luck Jolandie!  Hope you get everything sorted!  :thumleft:
 
Hallo Jo,

My 5 c ....... ek was lank in Saudi Arabie en elders (nog steeds!) en weet van die ondervindings daar dat dit nie vir 'n Suid Afrikaner nodig is om in persoon vanuit SA vir die Shengen aansoek te doen nie, het al 'n paar keer daar aansoek gedoen & dit gekry. Die verskeie lande se ambassades het wel net hul eie "tricks" & stories, ek het myne altyd by die Nederlandse ambassade gekry, hulle het daar die minste "issues" gehad.

Ek sien iemand elders het dit ook genoem, jou reisplan moet ook net daai land insluit waar jy aansoek does/baie tyd spandeer maar ............ dit kan mos verander! Jy sal natuurlik ook 'n "Letter of Invitation" moet kry van iemand daar.

Andersins, is dit net moontlik om Spanje binne te gaan met 'n Shengen visa? Jy gaan mos nie verder as die land nie? Dalk het hulle "gewone" visas net vir Spanje?

In elk geval, 'n opsie wat ek nog nie genoem gesien het nie is om natuurlik jou fiets saam met jou op die vliegtuig as bagasie te vat (in hanteerbare stukke)! Eenkeer 'n storie gelees van 'n mannetjie wat so die Dakar gaan doen het van Kanada af, dit was blykbaar baie goedkoper as om dit te "freight". Bietjie van in wilde opsie maar dis mos in 'n hond se aard....

Elk geval, sterkte!!! & dankie, jy maak die lewe vir ons leunstoelreisigers baie meer draaglik!! :ricky:
 
leunstoelreisiger!! wat 'n mooi beskrywing. Jolandie, kalm bly sussie.  En as jy dan nou moet huis toe kom om alles uit te sort, So what?  Flipped, jy het al klaar baie meer gedoen as wat die meeste van ons kans voor sien.

Gee kans, dalk val die blokkies nog reg vir jou.
Mooi bly! Rx
 
:thumleft:

 

Attachments

  • 68891069270920820_Bs0fhxGS_c.jpg
    68891069270920820_Bs0fhxGS_c.jpg
    57.6 KB
Respct and pos power......doesnt matter if things dont work cosu stood up to be counted and got further then most of us ever have :) e
 
Niks het tot dusver jou spoed gebreek nie, en daar gaan niks in die toekoms ook nie.

Sien uit om te hoor hoe jy verder vorder.
 
Nou net gehoor - blykbaar is al die grensposte hier vir jou gesluit behalwe Beitbrug ....... :biggrin: :biggrin: :biggrin: en dan ook Carnavon


Nee man jy het hulle so ver geroer so roer hulle terug ... jy is mos n Ninja



 
1ougat said:
Nou net gehoor - blykbaar is al die grensposte hier vir jou gesluit behalwe Beitbrug ....... :biggrin: :biggrin: :biggrin: en dan ook Carnavon

Nee man jy het hulle so ver geroer so roer hulle terug ... jy is mos n RAIDER

FIXED
 
jupiter said:
1ougat said:
Nou net gehoor - blykbaar is al die grensposte hier vir jou gesluit behalwe Beitbrug ....... :biggrin: :biggrin: :biggrin: en dan ook Carnavon

Nee man jy het hulle so ver geroer so roer hulle terug ... jy is mos n RAIDER

FIXED

:lol8:
Iemand het op 'n foto van my die opmerking gemaak dat ek soos Lara Croft - Tomb Raider lyk.
Then again, ek's nie so seker ek wil 'n raider wees nie! Definition: plunderer: someone who takes spoils or plunder (as in war)  :patch:

 

Attachments

  • 385384_10150386047726611_363995847_n.jpg
    385384_10150386047726611_363995847_n.jpg
    29.8 KB
Jy lyk HOT! Wonder wie het jou kos opgeeet?
My girlies dink jy moet motiveringspeech by hulle skool, La Rochelle in die Paarl kom gee wanneer jy terug is.
Lekker naweek girl!!
Rx
 
jorust said:
Okay, this is what the beer and I have come up with so far! *Hiccup*

:thumleft:  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

Jo this is the funniest thing I have seen in a long time, Sue and I got the giggles! Kingsley has a capppies whenever he's not sure and I think his route follows the same geographic plan..... have another beer

“Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checked by failure...than to rank with those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in a gray twilight that knows not victory nor defeat.”
 
1ougat said:
Nou net gehoor - blykbaar is al die grensposte hier vir jou gesluit behalwe Beitbrug ....... :biggrin: :biggrin: :biggrin: en dan ook Carnavon


Nee man jy het hulle so ver geroer so roer hulle terug ... jy is mos n Ninja

Hahaha. Beitbrug is bietjie ver van Komatie af!!  :peepwall:
Maar Carnavon gaan ek beslis nog probeer haal!!  :ricky:
Dankie...ek sal bly roer!!  :pot:
 
See Duiwel said:
Jy lyk HOT! Wonder wie het jou kos opgeeet?
My girlies dink jy moet motiveringspeech by hulle skool, La Rochelle in die Paarl kom gee wanneer jy terug is.
Lekker naweek girl!!
Rx

:thumleft: Met graagte.
 
HANS BOORMAN said:
Awesome RR.Kan nie wag vir die volgende rondte nie.You go girl!!!!! :thumleft:

Baie dankie!! Glo my...ek kan ook nie wag vir die volgende rondte nie!!!  :thumleft: :ricky:
 
So, I put it out on Facebook that I need some help. I ask if there's anyone out there that might want to spend a day in a taxi with me embassy hopping all over town? Negotiating your way around town can be rather challenging at the best of times...but this I've gotten down by now. What I really need help with is translation. My French is good enough to get by...but when it gets into the technical stuff, I struggle a bit and then I'm left standing painting pictures.  :peepwall:

The response from my Moroccan friends: Ask Google!!!!!  :patch:

It takes a friend of mine in Cameroon to read my status, who then phones a friend of his in Marrakech, who phones a friend of his in Rabat who then phones me. I met up with them today and turns out they're from Liberia!  :imaposer:

How's that for multi-national cooperation?! (Seems like since I couldn't go to Liberia, they came to me!)

I went to the Tunisian, Algerian and Egyptian embassies. Egyptian embassy was closed, and both Algeria and Tunisia gave me the same answer. Sorry, we cannot give you a visa because you are not a resident of Morocco. You need to get the visa in your country of residence!  :dousing:

Then I went to the South African embassy. Also my Moroccan visa hasn't been sorted out yet so I have been here illegally for 5 days now. Yikes. But for some reason I'm not too worried about this. I know I can get it sorted.
SA Embassy was also closed though, so it's back again tomorrow morning to see if they can help me in any way.

And I'm sick AGAIN!!!  :xxbah: Grrrrrrrr!!!

I don't seem to be getting along with Morocco all that well.
 
Top