Riviersonderend Saturday ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 21, 2009
Messages
1,223
Reaction score
50
Bike
Suzuki DR650
Flatout and I had a great day with 465km under the saddle. Great weather, great roads and good company made for another superb day in the Cape. Video will follow and I am sure Sakkie will add some great pictures and words.
 
I must agree with Robin wholeheartedly. What a fantastic day of riding through some of our most beautiful country side. We enjoyed unnaturally quiet roads because most people decided to stay home due to the riots.

After a full day's communicating in English I have unfortunately used up my daily quota and will now continue in Afrikaans if you don't mind   :3some:
 
Ons was nogal baie teleurgesteld toe ons vanoggend by die Engen 1 Stop staan en wag en niemand daag op nie. Maar nou ja ons twee ou oorlog veterane besluit toe maar om die Wilde-Boland saam aan te durf.

Hier vat Robin 'n Kaapse draai in Franshoekpas
 

Attachments

  • 100_3924.JPG
    100_3924.JPG
    283 KB
Bo van die pas af lyk dit heel rustig in die vallei
 

Attachments

  • 100_3926.JPG
    100_3926.JPG
    338.5 KB
By die Theewaterkloof dam vat ons die eerste grondpad oppad Greyton toe en stop by die twee mooi plekke.
 

Attachments

  • 100_3928.JPG
    100_3928.JPG
    366.1 KB
  • 100_3929.JPG
    100_3929.JPG
    330.6 KB
In Greyton het ons eers gestop vir 'n lekker Cappuccino en toe is dit weer voort in die rigting van Riviersonderend
 

Attachments

  • 100_3931.JPG
    100_3931.JPG
    394.8 KB
  • 100_3937.JPG
    100_3937.JPG
    318.7 KB
'n Toneel soos dié is 'n regte sprokies wêreld en mens kan ure hier vertoef.
 

Attachments

  • 100_3936.JPG
    100_3936.JPG
    459.8 KB
Net voor Riviersonderend stop ons by die Vet Koei wat haar nie veel aan ons steur nie.
 

Attachments

  • 100_3939.JPG
    100_3939.JPG
    274.3 KB
Nadat ons in Riviersonderend vol gemaak het draai ons af op 'n ondergeskikte plaaspad in die rigting van die Langeberge. Daar is gedeeltes met baie los klippe en ons kom natgesweet by die teerpad aan.
 

Attachments

  • 100_3944.JPG
    100_3944.JPG
    455.2 KB
  • 100_3941.JPG
    100_3941.JPG
    341.2 KB
  • 100_3940.JPG
    100_3940.JPG
    311.3 KB
Hierna ry ons met 'n baie lekker pad deur 'n pragtige omgewing na McGregor
 

Attachments

  • 100_3946.JPG
    100_3946.JPG
    316.5 KB
Robin probeer heilig lyk terwyl ek hom voor die kerk in McGregor afneem.    
                                                                                                                                       
Ons besluit om maar weer aan te stoot want die die besigheids-eienaars kyk jou oral vol verwagting aan, so of jy die enigste kliënt vir die dag gaan wees.
 

Attachments

  • 100_3949.JPG
    100_3949.JPG
    382 KB
Nou raak ons honger en ry om by Saggy Stone uit te kom. Wat 'n lekker plek in die berge naby die Rooi-berg Kelders. Hulle brou hulle eie bier en bied drie soorte aan wat jy eers kan proe voor dat jy hoef te besluit. Die kos is ook van hoogstaande gehalte en ek kan werklik die plek aanbeveel. Daar is 'n hele paar mooi jong meisies en al stel hulle nou glad nie belang om in ons rigting te kyk nie, het ons darem lekker gelees aan dié sappige spyskaart.  ::)
 

Attachments

  • 100_3959.JPG
    100_3959.JPG
    461.9 KB
  • 100_3958.JPG
    100_3958.JPG
    468.3 KB
  • 100_3957.JPG
    100_3957.JPG
    479.1 KB
  • 100_3954.JPG
    100_3954.JPG
    320.8 KB
  • 100_3952.JPG
    100_3952.JPG
    403.2 KB
Ons ry met die Eilandia pad deur na Villiersdorp waar ons op 'n voetganger afkom wat grusaam aan sy einde gekom het in 'n tref-en-trap ongeluk.
 

Attachments

  • 100_3962.JPG
    100_3962.JPG
    362.8 KB
By die Hugenote Monument aangekom voel ek nog steeds bewerig van die ongeluk-skok.
 

Attachments

  • 100_3963.JPG
    100_3963.JPG
    423.4 KB
Nou is ek besig met die RR en Bengi My Waghond (  Dis nie 'n grap nie julle moet sy pistool sien! ) proeflees alles eers voor dat ek mag pos. :imaposer:
 

Attachments

  • 100_3969.JPG
    100_3969.JPG
    328.6 KB
Many thanks for the RR. Great to see the photos and I'm looking forward to the video. Glad you had an enjoyable and incident-free ride.

 
Top