• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

RMZ 450 - 06 R12000 SOLD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

malphil

Pack Dog
Joined
Apr 29, 2015
Messages
350
Reaction score
15
Location
Potchefstroom
Bike
BMW G650 X-challenge
Dagsê almal, ek het hierdie Suzuki RMZ 450 wat ek van ontslae wil raak,

Het die hele motor so jaar of wat oorgedoen nooit met hom gery om rede ek knieg operasie gehad het, so maand terug het ek vir n vriend gevra om my te help laat ek hom kan inry, hy start hom en ry agterna en ek ry hom weer in, het so 2 keer om blok gery en terug huis toe, bike afgeskakel toe ek hom nou die naweek weer wou start is kickstart vas! So ja eks gatvol om geld aan die ding te spandeer. stel iemand belang? Ek sal graag nie minder as  12 000 vir hom wil hê nie.

Die mechanic wat die motor oor gedoen het sit in Vereeniging en ek in Potch(bike is ook hier)  hy het n goeie werk gedoen want dis nie die eerste bike wat hy vir my oorgedoen het nie, ek gaan nie eens die moeite doen om hom weer met die bike te pla nie. Kontak my dan kan ons praat.
 
Top