wiledog_X
Race Dog
:dousing: this is such bullsh!t!!! now they throw rocks at bikers and attack them when they stop..... effing SCUM!!!
"Een van die bes gekwalifiseerde vryval-valskerm-instrukteurs wat die land nog opgelewer het, is dood nadat vier aanvallers hom op sy motorfiets met ’n klip gegooi het.
Die voorval het Vrydagmiddag laat op die N4-snelweg tussen Pelindaba en Hartbeespoortdam in Noordwes gebeur terwyl Van Rooyen van sy pa se boumaatskappy op pad huis toe was."
https://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Aanvaller-valskerm-instrukteur-sterf-saam-20120425
(Header edited to make proper sense)