ROTAX 650 engine's... Wys jou staal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,178
Reaction score
25
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi Mense

Ek weet nie of hierdie al geoden is nie, seker dit sal al met die "1150 varkies" gedoen gewees het... Wat ek graag wil weet is hoeveel kilo's het jy al op jou bike gesit (bikes wat ROTAX 650 engines in het) saam met 'n foto en watse bike dit is, dat ons sien wie is bo aan die lys.

Ek het al gehoor van 1150's met 700k km + op het in die USA. Ek weet hier moet manne wees wat 100k km + op die ROTAX engin gesit het.. Dink nou spesifiek aan die Dakar manne ...?

Ek sal begin, ek het 'n 2007 Xchallenge met 15000 km op... Ja ek weet dis nie baie nie maar ek werk daar aan ...

 

Attachments

  • Photo 2012-01-31 15 06 56.jpg
    Photo 2012-01-31 15 06 56.jpg
    395.3 KB

Latest posts

Top