Route planning

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Good day everybody/ Goeie dag almal

EK wil die desember vakansie-tydperk 'n drie dae, 2 nagte trippie doen. Ek bly in Oudtshoorn en wil van daar af ry. Ek wil graag gedeelte van die Karoo doen (net 'n gedeelte, want ek weet hoe warm word dit daar) en dan Ceres omgewing ry en dan die Pêrel omgewing weer deurgaan kus se kant toe. Van die daar af wil ek kus om weer terug gaan tot in Oudtshoorn. Die roete hoef nie die hele tyd teen die kus te bly, net solank dit weer na die 3 dae weer by Oudtshoorn uitkom. Ek kyk wil so 300-350 kilo's 'n dag doen. Is daar dalk iemand wat my kan uithelp om 'n roete te bou? Die roete hoef nie die hele pad grondpad wees nie. Dit sal opreg waardeer word.  :) :ricky: :thumleft:
 
Top