Rumbux het sy doel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,366
Reaction score
2,341
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Oppad om so bietjie in KZN te gaan ry.  Mag nie ver van die werk af wees nie in geval daar 'n EMERGENCY is.  Wou so bietjie by die Visarende gaan kuier het, maar baas vra asseblief, bly minder as 1 dag van werk af indien ek moet kom help.
Maar my Karoo 2 gaan dit dalk nie maak nie, dus vat ek maar my spaar Anakee 3 saam.
Ek wil hom ook nie agterop sit en heeltyd afhaal as ek die kaste oop wil maak nie, dus maar voor vasmaak.
Pas perfek en steek niks wyer uit as die tasse nie.
Gou vanoggend  dorp toe en kan geen verskil voel aan die hantering nie.... dink die braai rooster balanseer hom.  :imaposer:
Nou weet julle ek bly in Brakpan ! :peepwall:
 

Attachments

  • 20140319_101322.jpg
    20140319_101322.jpg
    72.9 KB
  • 20140319_101335.jpg
    20140319_101335.jpg
    76.3 KB
  • 20140319_101625.jpg
    20140319_101625.jpg
    51 KB
  • 20140319_103820.jpg
    20140319_103820.jpg
    58.5 KB

Latest posts

Top