Running-in the XR in the Little+Great Karoo.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
KabbaHond said:
O, Buks!!

"n Man kan sien en hoor wanneer 'n Honda fan weer 'n Honda ry!!!

Geniet elke myl!!!

:ricky: 

Thanks ou Kabba!!!
 
Buks is die XR so hoog soos hulle sê?
Geluk! :thumleft:
 
Daarsy Buks! Lekker man!  :thumleft:
 
Lyk baie lekker Buks en geluk met die mooi fiets.Wanner kom kuier jy weer?Het Woensdag my eerste affie op die tenere gehad.Snotdriffie met n haarnaald draai.My been is potblou,want ek het my hammie geskeur.Die fiets makkeer gelukkig niks.
 
HAMSTER said:

:eek: Ag nee man, bly jy's OK! Hoop die hammie genees vinnig!!! Ja, dit is hoogtyd weer vir 'n bymekaarkom - miskien sommer weer by Uitspan... dan kan jy weer pomp... :peepwall: ...jou matras man.... Groete da vir die Reinetters!!!

@ChrisL - die XR is hoog, maar nie so hoog soos dit lyk op papier nie. Ek dink in die praktyk is sy hoogte (agv 'n smaller saal) omtrent dieselfde as 'n XT660Z.

:thumleft: Dankie almal vir die gelukwense !!!
 
Mtraspomp is verveelig man en Hope se mtras is te styf.Sal iets slapper moet kry.Reel julle weer vir ons ietsie in die Bkloof.Ek is in.Sorg net dat die Paaldanser ook by is.
 
HAMSTER said:
Mtraspomp is verveelig man en Hope se mtras is te styf.Sal iets slapper moet kry.Reel julle weer vir ons ietsie in die Bkloof.Ek is in.Sorg net dat die Paaldanser ook by is.

:imaposer: :patch: :mwink:  Ou Grootbek.....
Ja, die paaldanser is 'n absolute MOET !!! :biggrin:
 
Buks,jy het so mooi beskryf wat die Husky aan jou gedoen het.Doen die XR dieselfde?
 
HAMSTER said:
Buks,jy het so mooi beskryf wat die Husky aan jou gedoen het.Doen die XR dieselfde?

Hamster - moet tog nie sulke ingewikkelde vrae vrae nie asb!!! :dousing:

Die kort antw. is NEE.....
MAAR die XR is vir my soos: " Coming home!"
Ek sou graag beide wil hê - Die Husky om te bewonder vir sy briljante ontwerp - dis "tweewiel kuns"!!! So af en toe kan jy dit ry net vir 'n "kick" !!!
Die XR is vir elke dag se gebruik, hy kan maar vuil word - dan lyk hy net beter!!! Die XR is "tweewiel nostalgia"....
Beide het hulle sterk en swakpunte, en soos ek in die begin gesê het: Dis dieselfde konsep en tog twee wêrelde!!
 
Buks said:
HAMSTER said:
Buks,jy het so mooi beskryf wat die Husky aan jou gedoen het.Doen die XR dieselfde?

Hamster - moet tog nie sulke ingewikkelde vrae vrae nie asb!!! :dousing:

Die kort antw. is NEE.....
MAAR die XR is vir my soos: " Coming home!"
Ek sou graag beide wil hê - Die Husky om te bewonder vir sy briljante ontwerp - dis "tweewiel kuns"!!! So af en toe kan jy dit ry net vir 'n "kick" !!!
Buks ek moet hier saamstem, ek het my TE nou al so ruk en elke keer as ek lus raak vir n trippie dan is daar iets om eers te fix. Hopelik gaan my nokas ketting nou die finale repair wees dat ek bietjie kan ry. Die fiets is voorwaardelik baie mooi, iets spesiaals. Die XR kan ek sien as n fiets wat jy net kan opspring en gaan, reg vir enige avontuur.
 
Dankie Buks, dit was weereens n lekker trip gewees. Jammer die 500 kon dit nie meemaak nie, hy kort n bietjie TLC. Flikkerlig en hooflig en dalk iets doen aan die stoplig. Tot volgende keer.

BB

:thumleft: :thumleft: :ricky:
 
Nice RR.
Jy laat my nou na 2de handse XR's begin kyk vir my volgende koop.  :thumleft:
 
Top