Rusitig ride in the Cederberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 21, 2009
Messages
1,223
Reaction score
50
Bike
Suzuki DR650
Flatout and I set out on Saturday for two days in the Cederberg. It was a most enjoyable no stress medium paced ride where we were able to enjoy the scenery plus the friendship at Oasis and the lunch at Tankwa Padstal.
We were also able to help Antonio a visitor from Italy who had a hard fall on Ouberg Pass and his buddies got him to the Padstal. He dislocated his shoulder in the fall.
Arrangements were made and he was delivered to hospital in Ceres.
Video clip of the trip.



https://youtu.be/6TUS3uBmfWo
 
Thanks for another nice ride Robin. You say "rustige" ride but forgot about the flat out bursts  :ricky:
Will add a few of Jason's photos.
 
1. Lot se vrou
2. Jason se meisie
3. Dawid Nieuwoudt se werkers
 

Attachments

  • DSC06857.JPG
    DSC06857.JPG
    262.5 KB
  • DSC06888.JPG
    DSC06888.JPG
    481.3 KB
  • DSC06870.JPG
    DSC06870.JPG
    314.7 KB
Sanddrif en die berugte Maalgat
 

Attachments

  • DSC06892.JPG
    DSC06892.JPG
    348.4 KB
  • DSC06894.JPG
    DSC06894.JPG
    288.3 KB
  • DSC06910.JPG
    DSC06910.JPG
    387.7 KB
  • DSC06901.JPG
    DSC06901.JPG
    419.9 KB
Eaton Fourie van Worcester met sy mooi Airhead
 

Attachments

  • DSC06954.JPG
    DSC06954.JPG
    407.2 KB
Gerrit se Springbokkie wat dink hy's 'n skaap
 

Attachments

  • DSC06945.JPG
    DSC06945.JPG
    372.3 KB
Katbakkies en Skittery-kloof
 

Attachments

  • DSC06972.JPG
    DSC06972.JPG
    337.2 KB
  • DSC07038.JPG
    DSC07038.JPG
    256.8 KB
  • DSC06985.JPG
    DSC06985.JPG
    315.2 KB
  • DSC06969.JPG
    DSC06969.JPG
    381.7 KB
  • DSC06964.JPG
    DSC06964.JPG
    246.7 KB
Net voor die Padstal skop die bruingebrande sokkerspeler 'n bal na nerens
 

Attachments

  • DSC07045.JPG
    DSC07045.JPG
    342.8 KB
Op 'n warm dag is die padstal 'n welkome gesig
 

Attachments

  • DSC07060.JPG
    DSC07060.JPG
    283.8 KB
Die bene wat soos die van 'n reptielagtige marsmannetjie se skedel lyk , is eintlik die van 'n volstruis!
 

Attachments

  • DSC07063.JPG
    DSC07063.JPG
    176.4 KB
Terwyl Hein ons vergas met stoepstories drink ek en Hanien al lekkerder.
 

Attachments

  • DSC07082.JPG
    DSC07082.JPG
    278.5 KB
Die ou grys voëltjie dink seker die perskepitte is sy familie
 

Attachments

  • DSC07100.JPG
    DSC07100.JPG
    347.5 KB
Na 'n paar biertjies kan die lewe nogal kleurvol raak
 

Attachments

  • Oasis Feb 2012 0402.JPG
    Oasis Feb 2012 0402.JPG
    431.4 KB
Twee lae kwaliteit fotos van 'n klein sprongetjie teen 120km/u oor 'n hobbel in die pad bo-op Katbakkies. Let op die inmekaargedrukte suspensie van die Transalp op die landing.
 

Attachments

  • Fast riding.jpg
    Fast riding.jpg
    51.3 KB
  • Landing.jpg
    Landing.jpg
    74.1 KB
Flatout said:
Twee lae kwaliteit fotos van 'n klein sprongetjie teen 120km/u oor 'n hobbel in die pad bo-op Katbakkies. Let op die inmekaargedrukte suspensie van die Transalp op die landing.
Rustig , geen haas ! Dis nie hoe ek jou ken nie ??? Lol

Nice pics and RR.

I have a a nice WD Sticker still for u !
 
Net toe ons besluit om te ry daag twee manne daar op met 'n kreunende Antonio van Italië agter op een se motorfiets. Die man het hom net onder Oubergpas misgis met 'n sandwal en is toe afgegooi deur sy KLR. Geen breuke nie maar 'n skouer wat heeltemal uit potjie was. Jason  moes toe maar vinnig plek maak in sy oorvol kar om vir Antonio so gou as moontlik by 'n dokter in Ceres te kry. Hierna was ons rit toe ook oor en is daar soos altyd gery om by die huis te kom.

Soos altyd was die naweek weereens iets om te onthou en sien ons alreeds weer uit na die volgende rit.  :3some:
 
Thanks Andy, Robin and I were wishing that you were rather riding with us this weekend. Still want those stickers but personal matters ( building a house ) kept me from visiting you. Hope to see you soon.
 

Latest posts

Top