Hi Leo en drinking mates - ons was die familie/s op Verneukpan wat by die klok gekamp het toe die storm ons tref.
Dankie vir die nice report oor jul trip - ons het gewonder hoe dit verder met jul gegaan het en waar jul oral was.
Ons wil dankie sê vir jul stunning geselskap en die fun wat ons gehad het by die boma terwyl ons besig was om te swem in
die modder. Jul ontvangs was sooo nice toe ons van die pan af gedryf/gespin kom. Die saamkuier daarna het gevoel ons ken jul almal lankal. Dit was nice om ons/julle predicament te kon deel en die beste daarvan te maak.
Bly julle het die trip geniet - stuur asb 'n kontak nr of e-mail adres en ek sal foto's stuur - wil graag foto's hê van klok ekspedisie die aand
met Jean, LW en Cassie. Die ekspidisie lede was die adventurer, die recce en die joker.