Short Sunday ride in the Overberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riaanrw

Race Dog
Joined
Nov 8, 2008
Messages
4,238
Reaction score
1
Location
Hermanus
Bike
Honda XR650R
This was a very relaxed ride and we all kinda did our own thing together.  :mwink:  :patch:

A little video for your entertainment!  :thumleft:

https://www.myvideo.de/watch/7984815/Sunday0206Ride



Edit: I would like to state for the record that the video makes it look much faster then what was really travelled!!  ::)

Edit: Here (bottom)is a video link with bike sounds in. Just for Rough Rider. It is amazing how the bike sound makes the speed look more realistic.  :patch:

https://www.vimeo.com/19651364
 
Lekker video, but lets hear the bikes next time not that gay music  :ricky:
 
Rough Rider said:
Lekker video, but lets hear the bikes next time not that gay music  :ricky:
Lol. I would gladly do that but the wind noise is terrible.  The HD Drift is a great video cam but the mic is not the best. I will invest in a plug in mic that can goes in the helmet. Then I will talk to you's see.    :deal:

Let me do some changes to the video!!  :mwink:
 
Thanks ROVRat ...............  :thumleft: Ek en Karoodonkie het n warm rit gehad tot in Greyton. Ek het nie fotos nie, maar ek dink die Donkie het so een of twee.

Ai ............. en dan die manne wat teerpad uit die Kaap uit ry en dit net om n brekfis by Dassiesfontein te kom eet en dan weer die teerpad terug ry  ::)  .........................en dan is dit nog saam met n ander man se vrou ook ................ "Hoe ry die Boere sit-sit so, sit-sit so hoera "  >:D
 
ROVRat ............... wat se flying saucer gooi jy weg net nadat jy daar langs die krismisboom in die pad gaan lê het ............... ;D
 
Oom Foe-rie said:
ROVRat ............... wat se flying saucer gooi jy weg net nadat jy daar langs die krismisboom in die pad gaan lê het ............... ;D

Lol. Dis n klein skippie van die planeet Einafok.  ::)
 
waarheen het Oom F verdwyn? ek het hom dan nie gesien saamry op daai lekker 2 spoor paadjie nie.....
 
Sorry aan Bus en sy maters! Ek het amper niks video van julle nie.  :-[  Volgende keer ry verder saam.  :deal:
 
Ja, dit was maar 'n laaste oomblik besluit gewees, en ek moes by die huis kom vir ander verpligtinge...  ::)

Ek het ook my pel Andries saamgevat op sy eerste trip op die grondpad. Hy het Alan Cawood se XR600 gekoop. Net voor Dassiesfontein vrek die bike toe, en na 'n vreeslike geskop en so bietjie gevloek  ::) het ek hom maar getou tot by Dassies. Dankie Rovrat en Oom Fourie vir die straps. Dit was nogals interessant.

Dit het geklink of die fiets nie petrol kry nie. En na 'n geblaas in die tenk en petrol pype en filters check, het ons maar opgegee en 'n pel het hom met 'n bakkie kom haal... Blykbaar was dit die plugdraad wat uitgerafel het... Ek kan nie glo ek het nie daarvoor gecheck nie. Veral na ek dieselfde ding vir Etienne reggemaak het in Atlantis op 'n XR400... :BangHead:

Ons het opad terug die ou Houwhoek pas gery en van Somerslet af tot in Eersterivier, langs die treinspoor...

Not all plain sailing though, moes 'n hele paar keer oor die treinspoor donner, dis nogal hairy met 'n trein wat aankom... :eek7: Ook oor 'n paar boomstompe en goeters.

En Riddick wat deur 'n modderige rivier probeer ry het en tot verby sy aste ingesak het... :eek: Daai modder was baie suspect en het soos stront geruik, gelukkig het ons dit nie geproe nie. :laughing7:

En toe moes ek natuurlik die stootwerk doen, terwyl hy die oor draai. En raai waar het al daai modder/stront opgeeeindig? Jip, op yours truly. Ek het maar in die lang bosse gaan lê en rondgerol om die meeste af te kry. Soos 'n hond met wurms... :imaposer:

Anyways, dit was my eerste lekker lang ride op my XR600 en ek moet sê ek raak al hoe liewer vir die ding. Het dit maar rustig gevat, maar ek moet sê dat powerslides baie makliker is as vantevore...  >:D

En ek het nou gewoond geraak aan hoe om met die fiets te wheely, hehehe... Het gister een van my lankstes nog gedoen  :biggrin:

Anyways, dit was lekker om julle ouens weer te sien.

Volgende keer definitief verder saamry

:thumleft:
 
I am such a D@#$ that I did not come. I have just got my 640 back after having Superfoxi waved his magic wand over it. The bike is going like it should.  :ricky:

I see you rode Rynet's short cut to Hemel and Aarde road. The video really flattens out that  mean descent.

lekker video . thanks
 
Video link added in first post with bike sounds in for the discerning!!  :pot:

PS: Karoodonkie waar is jou fotos? :-\
 
RovRat - dankie vir die clip!  :thumleft:
Ek het gewonder wat ry jy so al op `n man se gat .....
Dis moeilik mey daai 990 om nie klip te gooi nie - jy moet PASOP!!

Dit was `n lekker trippie!  :mwink:
Jammer ek kon nie ook die twee-spoor ry nie - dit was dan die eintlike sports.
(... en wat is die storie met Van Der Stelpas - mag mens nie daar ry nie ??)

In elk geval; ek en Oompie Fourie het die Teetuin op Greyton terdee GENIET!!
Dankie Oom!!

P.S. : As ek my kamera gekry het, sal ek die 3 foto`s opsit.
 
1. Die Manne by Dassiesfontein
2. Oom Fourie en die Donkie by Jongensklip Stasie, Caledon
3. Iets vir die dors !! (Die S10 het gesê dis 48 grade)
4. Greyton se eetplekkie
5. Oompie Fourie poeseer by sy bike!!

 

Attachments

  • 1. 001.jpg
    1. 001.jpg
    163.9 KB
  • 1. 002.jpg
    1. 002.jpg
    164.5 KB
  • 1. 003.jpg
    1. 003.jpg
    106.9 KB
  • 1. 004.jpg
    1. 004.jpg
    134.8 KB
  • 1. 007.jpg
    1. 007.jpg
    170.5 KB
Karoodonkie ..................... dit was 38 grade  ;)............ nie 48 grade nie  :eek: Dan sou ons ge-dooi het ................. :ricky:
 
R-O-V-Rat said:
This was a very relaxed ride and we all kinda did our own thing together.  :mwink:  :patch:

A little video for your entertainment!  :thumleft:

https://www.myvideo.de/watch/7984815/Sunday0206Ride



Edit: I would like to state for the record that the video makes it look much faster then what was really travelled!!  ::)

Edit: Here (bottom)is a video link with bike sounds in. Just for Rough Rider. It is amazing how the bike sound makes the speed look more realistic.  :patch:

https://www.vimeo.com/19651364

Thanks dude much better. Looks like you guys had a good ride, I would like to join on one of you epic rides sometime.
 
Oom Foe-rie said:
Karoodonkie ..................... dit was 38 grade  ;)............ nie 48 grade nie  :eek: Dan sou ons ge-dooi het ................. :ricky:
Ek het ook gedog die S10 praat k@k ........, maar dit laat die bier lekkerder smaak!!  :dousing:
 
Riaan laat my weet as jy weer daai tweespoor gaan doen ... bogger die grondpad, daai lyk nou na fun! 
 
Top