pieterdp
Pack Dog
Ek beplan 'n trip na Namibie binnekort en oorweeg om dalk die 2 m/fietse op 'n trailer tot teen die Namibie grens te neem. Is daar dalk 'n veilige plek wat iemand van weet en kan aanbeveel om 'n voertuig en sleepwa vir so 2 weke te "stoor"?
Enige voorstelle sal waardeer word aangesien tyd min word en daar eers vandag gedink is aan die sleepwa-opsie...
Enige voorstelle sal waardeer word aangesien tyd min word en daar eers vandag gedink is aan die sleepwa-opsie...