Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,296
- Reaction score
- 2,758
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
ChrisL - DUSTRIDERS said:Mooi paaie om te verken in daai geweste!! Net jammer oor die droogte. :thumleft:
Chris, dis verskriklik droog. Dis hartseer om die diere so maer te sien. Ek is al meer as 30 jaar in die Oos Kaap, ek het die wereld nog nie so gesien nie. Riviere wat altyd water gehad het is nou kurkdroog.
Ons was so 2 weke terug op 'n trip deur die Karoo, dis nog erger daar. Ek wil nie weet hoe lyk die noorde van die Karoo nie. Ons land kort dringend reent. :deal: