Snowrun 2011 - The Three Musketeers..now in Oct Offroad&Adv SA...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:imaposer: Nee man, daai Alp wat so laag le daar tuseen die klippe, se maar jy wou net sien hoe blend hy in met die omgewing. Lyk nie sleg nie, so hier en daar is 'n vaal grys  klip wat mooi met die Alp se silwer grys inskakel. Dis net jy met jou swart aandpak wat so gebukkend staan wat verraai dat jy eintlik besig is om die Alpie  weer op sy wiele te kry.

Daai verversing, hoeveel het julle geneem voor jy besluit het om daai koppie te benader???
 
:biggrin:
Ja jong, ek moes maar n Husky gekoop het! Die Alp is nou nie eitlik n "moto x" bike nie.
Neewat, dit die sterk swart polisiekoffie daardie oggend wat my rubber bene gegee het !!!
 
Lyk lekker! Maar ek wil net weet of Buks regtig die heel naweek dieselle onderbroek en sokkies gedra het?  :biggrin:  (sien nie enige bagasie nie...)
 
roxenz said:

::) Wie sê vi jou ek dra 'n onderbroek?

Ek het bagasie gehad: :p
 
Attachments

  • Bagasie.jpg
    Bagasie.jpg
    457.8 KB
roxenz said:
Lyk lekker! Maar ek wil net weet of Buks regtig die heel naweek dieselle onderbroek en sokkies gedra het?  :biggrin:  (sien nie enige bagasie nie...)
:biggrin:
Jong ja, kyk, dit wat op n trippie gebeur bly mos maar daar. Maar ek kan bevestig dat die rugsak wat Buks gedra het n hoogs gemodifiseerde geheime ingevoerde verkoeler was, hy moes kies, drinkgoed of skoon klere, jy kan seker raai wat hy gekies het!! :imaposer: :imaposer:
 
:D Dit issie!! Da was bietjie klere ook in, en verder net Honda en Suzuki 'spares' !
 
That was now a really lekka RR. Gr8 photos too :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Thanks a lot for sharing it with us all. ;)
 
Rider392 said:
Buks said:
:director2: I start this ride report by posting 42 pics. It will be followed by the true story by our very own "Rider392" !
Pictures with compliments from Baked Beans and Buks - sensored by Buks.......  :toothy1:
:biggrin:
Nou Ja, Buks het met die fotos eintlik genoeg gese. En dit nogal in Engels!!
Ek sal die woordelikse weergawe in Afrikaans doen. Dit is my taal en eks trots daarop.

Na n noodvergadering by Dros op Woensdag, besluit ons om nie Vrydag alreeds te ry nie maar eers die Saterdag oggend sodat die ergste sneeu en reen kan oorwaai. Wyse besluit want ons sou definitief nat en mislik op Prins Albert aangekom het.
Ewenwel, ons drie vertrek toe Saterdag oggend oor Montagu pas, deur Paardebont en draai regs in die rigting van Uniondale. Dis as gevolg van die paaie wat toegesit was in die rigting van Oudtshoorn.
En dis net mooi hier waar ons die eerste modder pad tref! Die ou wat reken veeldoel bande werk goed in modder moet maar weer gaan reken. Ek dink nie so nie. Dis net met genade en geluk dat ek nie val nie. Buks en BakedBeans(Dawie) ry al baie lank en voel dit nie so erg aan die broek soos die uwe nie.
Met ons eerste "smokebreak" moes ek mooi staan want ja, my hele lyf het ge-idle soos n Lister masjien.    Die adrenalien het gepomp.

Agterom tussen Dyselsdorp en De Rust vir koffie en iets sterker, want Buks reken die Swartberg pas is onder n voet dikte sneeu. Ons is bangerig maar sien uit daarna.
Watter teleurstelling, na die vroeere modder ryery het ek werklik uitgesien na sneeu ry. Die pas was toe nie so dik onder die sneeu en die modder was maar skaars. 100 Pipers met kraakvars sneeu bo-op Swartbergpas smaak goed.

Ons slaap oor by Bushmans'Valley buite Prins Albert. Koud maar lekker om die vuur. Wonder bo wonder vat die fietse maklik die volgende oggend, in ag genome dat al 3 spierwit van die ryp was. Na ontbyt vat Buks en B/Beans my vir sand ry, so ongeveer 120km lange tweespoor pad. Manne, was dit nou lekker. Gou-gou raak ek windgat met die Alp en gaan jaag voor! Maar net vir n rukkie! Toe ry ek myself bang. Ons vat dit toe rustig verder en geniet die mooiste deel van die Karoo wat ek nog gesien het.
Berge met sneeu bedekte pieke aan die een gesigseinder en die wye Karoo vlaktes aan die ander!
Dit is ook op die stukkie pad waar ek besluit om my verversing bo-op n koppie te geniet, en nie onder in die pad nie. Fout, groot fout!!
Ek kom tot die besef dat die Alp nie n "MotoX" bike is nie, nooit sal wees nie en ook nie 1 was nie. Darem bly om te sien my goeie vriend Buks is nog beweeglik en kon my vinnig weer help om die Alp regop te kry teen die skuinste! Dankie Buks. Ek kort definitief "crashbars"

Ons ry deur na Laingsburg vir middagete en petrol. Die Alp verbaas my met sy petrol verbuik, ja en selfs die Husky en die DR doen selfs ook goed.
Vandaar vat ons weer die pad in die rigting van Seweweekaspoort en Calitzdorp. Ek is nog nie gewoond aan die gewig van die Oxford sakke nie en amper trek dit my van belans en die teerpad af! Fokus my kind, onthou ek!!
Na n ompad tref ons Seweweekspoort, om n skelm draai vang n lekker groot waterpoel vir Buks onkant en hys is redelik nat en koud vir n rukkie.
B/Beans kom rustiger deur en hy bly relatief droog. Ons trek deur na Matjiesvlei en oornag. Rustig is nie die woord nie. Hel rustig en geen steurnisse!!. Buks laat weet gou volgende keer neem hy sy gesin.

Maandag oggend eet ons ontbyt by die Dopshuis op Calitzdorp. Skaars gesit en Nick Yell en Ian Jacobson,(die ou wat om die Karoo gery het met sy XT 250 en toe die boek geskryf het) daag op. Ian is die ou op die Truimph Scrambler 900 wat prominent in 1 van Nick se ander artikels is.
Aangename ouens. Na fotos is ons voort oor die Rooibergpas. Ek is nou al 2 maal daar oor met n Jeep, maar glo my, dit is baie lekkerder met my Alp.
Na die pas is daar n afdraai wat min mense van weet en n lekker lang water kruising. Die senuwees pla maar want die water loop sterk. Ons al 3 voel hoe die bikes se agterwiele geskuif word deur die krag van die water.!

Smokebreak! En dis net hier waar n masiewe Visarend sy verskyning maak en laag oor die Gouritz vlieg op soek na middagete en op n krans oorkant die rivier gemaklik raak. Ons almal is teleurgesteld omdat hy nie roep nie!! Dit sou nou wragtig n bonus gewees het.

Die laaste stop is by 8 Bells vir koffie en melktert! Ons neem afskeid van Dawie(BakedBeans) en ry grondpad langs terug na George.
Ek het net 1 woord: Moerse!! Dit was my 1ste adventure trippie en kon nie vir beter gevra het nie. Buks en BakedBeans was werklik baie aangename geselskap en geesgenote op die trip.

Ons maak gou weer so!

+
Van n engelsman af, dis baie mooi geskryf!

Volgende keer engels asb. :pot:
 
Kenisis said:

Volgende keer engels asb
. :pot:

Here's a quick Google Translation ;) ;) ;)

Well, Rex has the pictures really say enough. And that to English!
I will be the verbal version in Afrikaans. This is my language and ex proud.

After an emergency meeting on Wednesday Dros, we decided Friday not already ride but only on Saturday morning that the worst snow and rain can blow over. Wise decision because we would definitely wet and sick at Prince Albert arrived.
However, we have three departures on Saturday morning when Montagu, through Paardebont and turn right towards Uniondale. That's because the roads were toegesit in the direction of Oudtshoorn.
And that's just fine where we first found muddy path! The guy who count multi-purpose tires work well in mud but must again rely. I do not think so. It's just with grace and happiness that I did not fall. Rex and BakedBeans (David) driving for a long time and feel not so bad in the pants like yours do not.
Our first "smokebreak" I had to clean up because yes, my whole body had idle machines as a Lister. The adrenalin has pumped.

Dyselsdorp between the back and the rest for coffee and something more, because Rex thought the Swartberg pass under a foot of snow thickness. We are anxious but looking forward.
What disappointment to the earlier mud driving, I really looked forward to driving snow. The pace was not as thick snow and the mud was just barely. 100 Pipers with crisp snow on top of Swartberg Pass taste good.

We sleep over at Bushmans'Valley outside Prince Albert. Cold but nice to the fire. Amazingly easy to take the bikes the next morning, considering that all three of the white frost was. After breakfast take Rex and B / Beans me for sand driving, just about 120km long two-track road. Men, it was good. Soon I get braggart with Alp and go hunting for! But only for a while! Then I drove myself scared. We took it as quietly and enjoy the most beautiful part of the Karoo I've seen.
Mountains with snow covered peaks on one horizon and the vast Karoo plains to the other!
It is also the stretch of road where I decided to refresh me on top of a hill to enjoy, and not in the road. Error, big mistake!
I came to realize that not an Alp "Motox" bike was, never will be, nor one was. Really happy to see my good friend Rex is mobile and I was quickly back to help the Alp up to get down the slope! Thanks Rex. I definitely short "crashbars"

We drive through to Laingsburg for lunch and petrol. Alp surprised me with his gasoline consumption, so even the Husky and the DR even do well.
Hence we take again the road in the direction of Seweweekaspoort and Calitzdorp. I'm still not used to the weight of the Oxford bags and almost pulled it from my belans and the tar road! Focus my child, I remember!
After a detour we found Seweweekspoort to catch a crook turned a nice big pool for hoist and guard Rex is pretty wet and cold for a while.
B / Beans come through peaceful and he remains relatively dry. We go door to Matjiesvlei and overnight. Quiet is the word. Hell quiet and no distractions!. Rex informed quickly next time he took his family.

Monday morning we eat breakfast at the Dopshuis to Calitzdorp. Rare Yell out and Nick Jacobson and Ian (the guy who drove the Karoo with his XT 250 and then wrote the book) arrives. Ian is the guy on the Scrambler 900 Truimph prominent in one of Nick's other articles.
Nice guys. After pictures we continued on the Rooiberg. I've been there 2 times over with a Jeep, but believe me, it's much nicer to me Alp.
After the pass there is a turnoff that few people know and a good long water crossing. The nerves bothered but because the water runs strong. We all three felt the bike's rear wheels moved by the force of the water.!

Smokebreak! And it's only here where a massive fish eagle appeared and low over the flight Gouritz looking for lunch and on a cliff across the river becomes comfortable. We are all disappointed because he did not cry! It would have honestly been a bonus.

The last stop is at 8 Bells for coffee and milk! We say goodbye to David (BakedBeans) and drive along dirt road back to George.
I have just one word: huge! It was my 1st adventure trip and could not be better asked. Rex and BakedBeans was really very pleasant company and like-minded people on the trip.

We soon again!

:imaposer: :imaposer: :thumleft:
 
Buks said:
:mwink: Not bad at all! Buks=Rex.......Hmmm

Yea,.. I also noticed that :mwink: :D :D :D Hey,... that's Google for you ;D
 
Ja soos julle kan sien het ons maar min "spares" saam gevat vir die Honda en Suzuki en dit het ons maar op die Husky gelaai. Daar was nie plek op ons bike nadat ons al die "spares" vir die Husky op ons bikes gelaai het nie  :imaposer:
 
:thumleft: Welcome on WD's, Baked Beans!!! - at last! You are actually well known and feared on hear, as you have featured in quite a few RR's already!
I think Google translates 'Baked Beans' to 'Submarine'.......he.....he......he.......
The truth about carrying Honda/Suzuki spares on a Husky is actually that it's never successfull, cause you can't catch-up with your spares ....
 
Bring It On said:

Ek is `n Englesman met baie Boertjie maatjies. So Google Translate is nie noodig nie!

Gelukig vir my ouers al daardie geld wat hulle betaal het vir my skool het daarem beteken iets!

Ek kan met julle manne ballas bak en op die fred Pos!

:blob5: :blob3: :blob9: :blob8: :blob7: :blob6: :blob5:
 
:biggrin: :imaposer:
Ek suffer nou al heel oggend met n helse barbie,(dankie Buks), hierdie vertaling het my sommer beter laat voel en laat lag!
Die volgende RR doen ek in Engels.
 
Latest posts

Top