Soek ry buddies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 9, 2011
Messages
2
Reaction score
0
Location
Kaapstad
Bike
KTM 1190 Adventure
Hello aan al die wilde honde,ek werk offshore en as ek by huis is,werk al my pelle gewoonlik.
Soek n paar ouens wat ook deur die week kan wegbreek en saam kan ry,whenever,wherever.Ek kom die 5 Jan terug van Kongo en will graag n paar dae net gaan ry.
 
Top