Lazy-Lowder te koop R18 000 (prys nie onderhandelbaar nie)
Die sleepwa is nog in 'n puik toestand. Die rede vir verkoop is dat ek hom te min benut.
Registrasie dokument in orde en lisensieskyf tot op datum (verval 31/01/2016).
Sleepwa kan besigtig word in Waverley Pta.
PM of kontak my direk by : 082 8444 9 dubbel 6.
NO dips please ----- First come first serve basis !!