Patman
Pack Dog
- Joined
- Feb 2, 2006
- Messages
- 348
- Reaction score
- 0
- Location
- Centurion, Gauteng
- Bike
- Cagiva Elefant 900
Hy het n bike seiltjie.
Aftermarket top box.
Kort n BMW badge lings voor.
Het altwee sprockets en ketting vervang.Ek glo nie 2000 km vêr gery nie.
Paar krapmerke op covers. Voor lings en regs.
Sal moet nuwe bande kry.
Comfi seat ook saam met die bike, hy sit baie lekker,en n bietjie laer.
66 000 km op , dalk n goeie diens sal goed wees, Pat het sy oli omtrent elke 6000 tot 8 000 km getap.
Vir R47 000, baie bike vir min geld, ek dink mens sal max nog R5000 spandeer, dan het jy n baie mooi fiets.
Ek het met hom van Witrivier gery, soos n droom!
Model 2011
082 44 five 445 six