Somewhere

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
WD Vendor
Joined
May 24, 2007
Messages
23,288
Reaction score
8,136
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
I'm a newbie to the Eastern Cape, dont ask me where I was, I dont know. I just rode.........
And it was befark  :ricky:  :ricky:

SteytlerRide034_zps6c7c9c90.jpg


SteytlerRide024_zps3dff024e.jpg


SteytlerRide017_zpsba6be208.jpg


SteytlerRide004_zps46090b43.jpg


SteytlerRide044_zpsc7fad4f6.jpg


SteytlerRide041_zps94792813.jpg

 
Come on PE dogs! Where are these pics taken. Not around EL!
 
Nice one Manic.

Moet sê die Triumph lyk stukke beter as 'n GSA. :drif:

Hoe hanteer sy op gravel teenoor die GSA?
 
Alhoewel hulle op papier amper dieselfde weeg, hanteer die 1200 Triumph soos n 800cc.

Point en shoot. Jy voel altyd in beheer, en as jy ry voel dit of jy op n bike is wat net 80kg weeg.

Awesome fiets, geniet haar terdee.
 
DRAZIL said:
awesome photos,were you on the route I gave Kevin on Friday :thumleft:

Nope, dont think we did your route in the end. He worked out a new route on Saturday.
 
Manic said:
Alhoewel hulle op papier amper dieselfde weeg, hanteer die 1200 Triumph soos n 800cc.

Point en shoot. Jy voel altyd in beheer, en as jy ry voel dit of jy op n bike is wat net 80kg weeg.

Awesome fiets, geniet haar terdee.
Ek wil dit ook nou nie regtig in Manic se verteenwoordigheid sê nie maar ja, die Triumph vertoon mooier as die GSA. :biggrin:

Snaaks, die Triumph, Sten en Honda se Cross Tourer is swaarder op papier as die GSA maar tog hanteer en voel hulle almal drie heelwat ligter as die GSA. Seker maar iets te doen met daai hanging tits van die boxer. ???
 
spoedvark said:
Come on PE dogs! Where are these pics taken. Not around EL!
Sal ook graag wil weet watse roete die was,,,,,,,,,,,,,,,,, seker maar net kort af draaitjies van die teer af en dan weer teer tot by die volgende af draai ens. :imaposer: :imaposer: :peepwall:
 
nemodakar said:
Seems like you discovered the Cockscomb road. :thumleft:

Yes that name sounds familiar ja  :biggrin:  :biggrin:
 
Jakkals said:
spoedvark said:
Come on PE dogs! Where are these pics taken. Not around EL!
Sal ook graag wil weet watse roete die was,,,,,,,,,,,,,,,,, seker maar net kort af draaitjies van die teer af en dan weer teer tot by die volgende af draai ens. :imaposer: :imaposer: :peepwall:

Kak man, oor die 300km grond gery  >:D  :pot:  :peepwall:  :laughing4:
 
Lekker, lyk of julle lekker paaie daar het :thumleft:
 
Wow. So beautiful! Riding from Cape Town to the Transkei in December, so hope to come across roads like that...  :ricky:
 

Latest posts

Top